Om te weet waar jy kan inskakel, kan jy die Kleingroep koördineerder kontak vir meer inligting en om jou aan die betrokke mense voor te stel.

Vir meer inligting, kontak die Kerkkantoor by 012 657 1296