Ds Johan Avenant                 Schalk de Klerk                    Danie du Toit

Ds Johanoom schalk webdanie - web

Wat doen die Visiebestuur?

Die Visiebestuur doen die oorhoofse beplanning van die gemeente ten einde sy visie te verwesenlik. Die Visiebestuur doen ook al die toewysing van take en is verantwoordelik aan alle diensterreine en evalueer uitsette om te verseker dat die Kerk sy doelwitte suksesvol bereik. Hierdie span tree ook op as die dagbestuur van die bedieningsbestuur (kerkraad).