Bedieningsbestuur spinnekp

Wat doen die bedieningsbestuur?

Die bediensingsbestuur visioneer, evalueer en koördineer die onderskeie bedieninge. Binne die onderskeie bedieninge wil die gemeente graag ruimtes skep waar geloof ontwikkel, ondersteun, begelei, uitgedaag en gevier kan word. Die Bedieningsbestuur funksioneer as die kerkraad van die gemeente.

Hoe is die Bedieningsbestuur saamgestel?

Die bedieningsbestuur bestaan uit die lede van die Visiebestuur, en twee lede van die geestelike bedieninge en die volledige Algemene bestuur. Die bedieningsbestuur kan met die bedieningsembleem as volg voorgestel word.

Bedieningsbestuur Diagram