Senior Kategese
Ons het elke Sondag in die skoolkwartale jeuggerigte aanddienste. Die diens val saam met ons Senior Kategese (Gr. 7-10) wat direk aan mekaar verbind is. Ons maak gebruik van die kerk se kategesemateriaal wat ook aansluit by ons juniorkategese se tema. Ouers word ook genooi om alles saam met hulle kinders te beleef om dan later weer gesprekke oor die onderwerp met hulle kinders op te neem. Hierdie dienste word EPIC aangebied. EPIC is ’n akroniem vir Experience, Participation, Image driven en Communial. Jongmense geniet hierdie dienste gewoonlik baie en getuig met groot waardering oor wat dit vir hulle beteken.
Ons begin 18:00 met lofprysing en aanbidding, dan volg ’n aanbieding in die grootgroep en bespreking in kleingroepe (ouers, jong volwassenes en die Belydenisklas vorm ook afsonderlike groepe), waarna ons weer gesamentlik afsluit en iets saam drink.
Vir meer inligting kontak Gretha van der Merwe by 012 661 0278 of 082 377 9959
Grendeltyd doen ons Faceboek:
Tydens grendeltyd doen ons saam Faceboek. Ons nooi jou uit om die gespreksblad deur te werk en dit saam met jou ouers te bespreek.
Les 2 Man aan kruis Groepleier fin
Les 3 Paulus Groepleier fin
Les 4 Saggeus Groepleier fn
Les 5 Vrou Joh 8 Groepleier fin
Les 6 Josef Groepleier fin
Les 7 Pilatus Groepleier fin
Les 8 Maria Groepleier fin
Les 9 Tomas Groepleier fin
Les 10 Ananias & S Groepleier fin
Les 11 Fariseer Groepleier fin
Les 12 Johannes Groepleier fin
Les 13 Petrus Groepleier fin
Les 20 Jesus Groepleier fin