Gasvryheidsbediening

Die gasvryheidsbediening is verantwoordelik vir die verwelkoming by die eredienste, versiering van die verhoog en die skink van tee/koffie na die eredienste op ’n Sondagoggend.

Vir meer inligting kontak Wilna Kirsten 072 347 4276