Dekorbediening

Die dekorbediening is verantwoordelik vir die skep en oprigting van dekor en versiering van die verhoog vir die eredienste.

Vir meer inligting kontak Wilna Kirsten 072 347 4276