Dankoffer en Nagmaal Bediening

Die dankoffer – en nagmaalbediening organiseer die opneem en tel van dankoffers van al die eredienste en beplan, berei voor en bedien die nagmaal.

Vir meer inligting kontak die Kerkkantoor 012 657 1296