Inligtingsbediening

Die inligtingsbediening organiseer en beman die inligtingstafel elke Sondag.  By die inligtingstafel kan alle inligting oor die gemeente, dienste en bedieninge verkry word.

Vir meer inligting kontak Anneke Oosthuizen 012 657-1296