Dooptye en Kontak

Ons doop elke 1ste Sondag van elke maand in ons gemeente. Doopregistrasie kan deur middel van ‘n faks (kyk by Doopvorm), by die kerkkantoor gedoen word ten minste een maand voor die doop. Die doopgesprek vind plaas `n week voor die doop. 

Vir meer inligting kontak Anneke by 012 657-1296 tussen 8:00 en 13:00.