Aksie 55
Elke tweede Dinsdag om 10:00, kom die senior gemeentelede (pensionarisse) bymekaar by die Gemeente Sentrum vir bybelstudie. Hierdie bybelstudie word gelei deur Ds Andre Kok, ‘n afgetrede predikant wat in die gemeente bly. Dit is ook ‘n lekker saamkuier en saampraat oggend.
Vir meer inligting kontak die Kerkkantoor 012 657 1296