Gebedsgroepe
Vroeë oggendgebedsgroep:
Elke Dinsdagoggend om 05:30 aan huis by Schalk de Klerk.
Gebedsbediening:
Elke Sondag voor die erediens om 08:15. Daar word voorbidding gedoen vir die leraar en die woordverkondiging asook die gemeentelede wat gebed nodig het.
Vir meer inligting kontak die Kerkkantoor 012 657 1296