Maandelikse bydraes
Hoe werk dit by ons
Hier by ons vra ons lidmate om self verantwoordelikheid te neem vir hulle dankoffers. Daar is verskeie wyses waarop dit gedoen kan word. Ons verkies dat, indien dit enigsins moontlik is, u ’n debietorder sal teken. Die vorm is hierby aangeheg met instruksies op of u kan dit by die inligtingstafel Sondag of by die kerkkantoor kry en inhandig. U kan ook gebruik maak van ons elektroniese hulpmiddel hieronder om u bydrae te maak. U kan ook u bydrae per internet oorbetaal (ons besonderhede is net hieronder) by die kerkkantoor kom aflaai of dit in die kollektebordjie gooi binne ’n koevert waarop duidelik gemerk is: “Dankoffer”.
- Debiet Order – vir die debietorder vorm, kliek HIER
- Internet Oorbetaling:-
Rekeningnaam : NG Gemeente The Reeds
Bank : ABSA Centurion
Tak nr. : 63 04 45
Rekening nr.: 28 90 59 04 06
Internet betaling verwysing : Van, voorletters & beskrywing
(bv. Alleman A, dankoffer)