Dames Tee

8 Junie 2019

Jy word uitgenooi na ons Dames Tee Saterdag 8 Junie 10:30 vir 11:00. Liesel Krause-Wiid is die Spreekster. Haar tema: Prinses van God en die kleur vir die dag is Marshmallow-sagtepienk. Bespreek sommer vandag nog jou plek by die kerkkantoor (012 657 1296).