NG Gemeente The Reeds is ‘n kleiner gemeente met ‘n familiekarakter in die Suidweste van Centurion. Ons visie verwoord wat ons glo die bestaansdoel van ons gemeente is:

CHRISTUS LEEF EN WERK IN, MET EN DEUR ONS