Om ruimtes te skep waar lidmate toegerus word:

  • om in ’n groeiende verhouding met Christus  te lewe (Geroep om Jesus te volg)
  • om geloof tuis te laat ontwikkel en groei (Geloofsontwikkeling tuis)
  • om gawes te ontdek en as die liggaam van Christus diensbaar te lewe (Gawekursus)
  • om as gestuurdes te lewe waar hulle elke dag is (Getroue getuies)