{"id":122,"date":"2013-10-14T10:21:30","date_gmt":"2013-10-14T08:21:30","guid":{"rendered":"http:\/\/www.brandworx.co.za\/test\/Kerk\/?page_id=122"},"modified":"2021-09-06T08:57:55","modified_gmt":"2021-09-06T06:57:55","slug":"seerbediening","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/?page_id=122","title":{"rendered":"Seerbediening"},"content":{"rendered":"<p style=\"padding-left: 210px;\"><span style=\"text-decoration: underline;\"><strong>Seerbediening<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\">Pyn en seer is deel van alle mense se lewens. In The Reeds word daar op verskeie maniere met die seer omgegaan:<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\"><b>Pastorale gesprekke: <\/b>Wanneer trauma en seer oor jou lewenspad kom, vra ons jou om dadelik met ds. Johan kontak te maak vir \u2019n pasorale gesprek. Jy kan ook direk na die diens in die voorportaal van die saal, iemand van ons gebedsbediening ontmoet vir gebed.<b><\/b><\/span><\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\"><b>Hospitaalbesoeke: <\/b>Wanneer jy hospitaal toe gaan of siek is by die huis, vra ons jou om\u00a0&#8216;n vormpie (beskikbaar by die\u00a0Inligtings tafel)\u00a0te voltooi met die nodige inligting, of die kerkkantoor in kennis stel 012\u00a0657 1296 of direk met ds. Johan kontak te maak.<b><\/b><\/span><\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\"><b>Herstel jou pyn-kursus: <\/b>Een keer per jaar poog ons om mense met seer te begelei in \u2019n kursus \u2013 Herstel jou pyn. Kontak ds. Johan in die verband.<b><\/b><\/span><\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\"><b>Dood. <\/b>Wanneer iemand sterf vra ons jou om so gou moontlik met ds. Johan of die kerkkantoor in verbinding te tree. Afgesien van die begeleiding wat ons graag wil gee in so \u2019n moeilike tyd, vind daar baie spesiale begeleiding en versorging na die dood van \u2019n geliefde aan die familie plaas. Kontak Johan in die verband.<\/span><\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\">Vir meer inligting kontak die Kerkkantoor 012 657 1296<\/span><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Seerbediening Pyn en seer is deel van alle mense se lewens. In The Reeds word daar op verskeie maniere met die seer omgegaan: Pastorale gesprekke: Wanneer trauma en seer oor jou lewenspad kom, vra ons jou om dadelik met ds. &hellip; <a href=\"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/?page_id=122\">Continue reading <span class=\"meta-nav\">&rarr;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"parent":54,"menu_order":4,"comment_status":"closed","ping_status":"open","template":"sidebar-page.php","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-122","page","type-page","status-publish","hentry"],"jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=122"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/122\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4895,"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/122\/revisions\/4895"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/54"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.ngthereeds.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}