Bybel Toerusting

  • Elke Sondag se erediens is ’n toerustings- of leringsgeleentheid. Kyk onder Eredienste/Preke/Kwartaallikse temas
  • Alle Kategese in ons gemeente is sulke toerustings en leringsgeleenthede. Kyk ook onder Erediens/Kategese
  • Elke tweede Woensdag vind ‘n 3-Kruis Konneksie paas. Dit is ‘n kombinasie tussen ‘n selgroep en Bybelstudie. Dit vind gewoonlik by die gemeentesentrum in die kleinsaal plaas 19:00-20:30. Kyk op die afkondigings en almanak vir meer inligting.
  • Twee kwartale per jaar vind daar Bybel toerusting plaas. Die geeenthede word gelei deur Prof. Gert Prinsloo en vorm ’n reeks van vier geleenthede oor boeke in die Bybel of sekere dele van boeke in die Bybel. Hou die afkondigings dop wanneer die volgende geleendheid sal plaasvind. Klik ook op Bybelskool vir meer inligting.