Huweliksregistrasie

Wanneer jy wil trou, kontak asseblief vir ds. Johan (072 287 4045) direk om seker te maak hy is beskikbaar vir die datum wat julle beoog om te trou. Ky kan solank die volgende dokument aflaai en invul en tydens die eerste besoek aan ds. Johan inhandig. Dit bevat alle inligting wat benodig gaan word vir die seremonie en huweliksregister. Ds. Johan sal julle huwelik by Binnelandse sake registreer en daarna julle van die nodige dokumente voorsien.

Klik op die volgende skakel om die huweliksregistrasievorm af te laai: Vorm om vooraf in te vul vir huweliksregister

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *