Afkondingings vir Sondag 18 Okt 2026

1. Nuut by ons:

Welkom aan almal wat nuut by ons gemeente inskakel. Wil jy nie asseblief so spoedig moontlik ds. Johan 072 287 4045 of die kerkkantoor 012 657 1296 skakel nie. Ons wil jou graag deel maak van ons gemeentekommunikasie, n Afspraak maak om jou beter te leer ken en jou sommer net laat tuis voel en help om maklik in te skakel. Jy kan ook op ons webblad ‘n klompie inligting kry waarna jy moontlik mag soek. Klik op die volgende skakel: www.ngthereeds.co.za

2. Gebedslys:

Jy is welkom om enige gebedsversoek Sondae in ons gebedsposbus te gooi. Jy kan jou versoek op enige papiertjie skryf en saambring of die papiertjie langs die gebedsposbus invul en dit dan in die posbus gooi agter in die 3-Kruis Vaderhuis.

 3. Verjaarsdae:

Hier is hierdie week se verjaarsdae. Indien jy iemand se naam op hierdie lys sien wie jy weet nie meer by ons is nie, laat weet asseblief die Kerkkantoor.

4. Junior- en Seniorkategese:

Junior Kategese –

Senior Kategese –  

5. Program vir die week.

6. Neem kennis.

7.The Reeds Vreugdefees.

8. Gemeente Kamp 4-6 Desember 2026

9. Verkiesing kos verkope.

10. Koskas.

Ons help tans ‘n paar behoeftige gesinne uit die koskas. Ons vra dat elke lidmaat die gewoonte aanleer om, wanneer jy kruideniersware koop, iets ekstra (kyk onderstaande lys) te koop. Jy kan dit enige tyd van die week kerkkantoor toe bring of Sondae agter in die kas sit. Vir meer inligting, kontak Martie de Klerk 084 5042350.

11. Stoeleprojek

Julle sou gesien het dat die materiaalstoele in die saal al minder word. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die feit dat die materiaal van sommige stoele so lelik geskeur is, dat ons dit uitgehaal het. Daar staan sowat 50 stoele in die stoortjie agter in die saal. Ons het beding om die stoele teen ‘n bedrag van R 350 per stoel te laat oortrek met die soort materiaal waarmee dit oorspronklik oorgetrek was. Die bruinmateriaal kos egter dubbeld die prys as swart materiaal en daarom het ons besluit dat ons stelselmatig al die stoele gaan oortrek met swart materiaal beginnende by die 50 stukkendes. Ons wil by elke lidmaat/ gesin hoor of jy/julle dit nie wil oorweeg om die kostes van een stoel (soveel stoele as wat julle gesinslede is) te dra nie. Jy kan die gelde vir hierdie projek in die gemeente se bankrekening inbetaal met as verwysing: stoeleprojek. Moet asseblief nie die gelde van jou dankoffer aftrek en so ons gmeente se dankofferinkomste verminder met daardie bedrag nie, want dan gaan hierdie projek ons nie regtig help nie. Baie dankie dat julle ook hierdie projek met entoesiasme gaan ondersteun.

12. Projek Teenwoordig.

13. 10de Maand geloofsoffer projek.

AFKONDIGINGS SONDAG 11 OKTOBER 2026

Klik op skakel om dit af te laai: Afkondingings vir Sondag 11 Oktober 2026

1. Nuut by ons:

Welkom aan almal wat nuut by ons gemeente inskakel. Wil jy nie asseblief so spoedig moontlik ds. Johan 072 287 4045 of die kerkkantoor 012 657 1296 skakel nie. Ons wil jou graag deel maak van ons gemeentekommunikasie, n Afspraak maak om jou beter te leer ken en jou sommer net laat tuis voel en help om maklik in te skakel. Jy kan ook op ons webblad ‘n klompie inligting kry waarna jy moontlik mag soek. Klik op die volgende skakel: www.ngthereeds.co.za

2. Gebedslys:

Jy is welkom om enige gebedsversoek Sondae in ons gebedsposbus te gooi. Jy kan jou versoek op enige papiertjie skryf en saambring of die papiertjie langs die gebedsposbus invul en dit dan in die posbus gooi agter in die 3-Kruis Vaderhuis.

3. Verjaarsdae:

Hier is hierdie week se verjaarsdae. Indien jy iemand se naam op hierdie lys sien wie jy weet nie meer by ons is nie, laat weet asseblief die Kerkkantoor.

4. Junior- en Seniorkategese: 

Junior Kategese: Ons begin vandag weer met ons kategese. Alle kinders woon saam met hulle ouers die oggenddiens (9:00) by en na die kindermoment gaan die kinders uit om hulle katgese-ontmoeting te doen. Ons kategese handel presies oor dieselfde teks as ons oggenddiens. Hier is ‘n lusmaker oor Sondag is kategese-ontmoeting:

Senior Kategese – Ons begin weer hierdie Sondag met ons kategese en aanddiens. Kategese begin 16:45 en aanddiens/ Kuierkrk om 18:00 

5. Program vir die week.

6. The Reeds Vreugdefees.

7. Gemeente Kamp 4-6 Desember 2026

8. Koskas.

Ons help tans ‘n paar behoeftige gesinne uit die koskas. Ons vra dat elke lidmaat die gewoonte aanleer om, wanneer jy kruideniersware koop, iets ekstra (kyk onderstaande lys) te koop. Jy kan dit enige tyd van die week kerkkantoor toe bring of Sondae agter in die kas sit. Vir meer inligting, kontak Martie de Klerk 084 5042350.

9. Verkope tydens die plaaslike verkiesing – 4 November 2026

10. Stoeleprojek

Julle sou gesien het dat die materiaalstoele in die saal al minder word. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die feit dat die materiaal van sommige stoele so lelik geskeur is, dat ons dit uitgehaal het. Daar staan sowat 50 stoele in die stoortjie agter in die saal. Ons het beding om die stoele teen ‘n bedrag van R 350 per stoel te laat oortrek met die soort materiaal waarmee dit oorspronklik oorgetrek was. Die bruinmateriaal kos egter dubbeld die prys as swart materiaal en daarom het ons besluit dat ons stelselmatig al die stoele gaan oortrek met swart materiaal beginnende by die 50 stukkendes. Ons wil by elke lidmaat/ gesin hoor of jy/julle dit nie wil oorweeg om die kostes van een stoel (soveel stoele as wat julle gesinslede is) te dra nie. Jy kan die gelde vir hierdie projek in die gemeente se bankrekening inbetaal met as verwysing: stoeleprojek. Moet asseblief nie die gelde van jou dankoffer aftrek en so ons gmeente se dankofferinkomste verminder met daardie bedrag nie, want dan gaan hierdie projek ons nie regtig help nie. Baie dankie dat julle ook hierdie projek met entoesiasme gaan ondersteun.

10. Finansies vir Septmber 2026 – Ons wil graag almal deurlopnd op hoogte hou van ons finansies. Dit het egter vir ‘n geruim tyd nou nie gebeur nie weens verskeie redes. Ons sal telkens die inkomste- en uitgawe syfers in die erediens vertoon, maar meer detail in grafiek-formaat hier vir julle beskikbaar stel. Vir enige verdere detail inligting is julle welkom om die kerkkantoor hieroor te skakel.

11. 10de Maand geloofsoffer projek.

Afkondingings vir Sondag 04 Okt 2026

1. Nuut by ons:

Welkom aan almal wat nuut by ons gemeente inskakel. Wil jy nie asseblief so spoedig moontlik ds. Johan 072 287 4045 of die kerkkantoor 012 657 1296 skakel nie. Ons wil jou graag deel maak van ons gemeentekommunikasie, n Afspraak maak om jou beter te leer ken en jou sommer net laat tuis voel en help om maklik in te skakel. Jy kan ook op ons webblad ‘n klompie inligting kry waarna jy moontlik mag soek. Klik op die volgende skakel: www.ngthereeds.co.za

2. Gebedslys:

Jy is welkom om enige gebedsversoek Sondae in ons gebedsposbus te gooi. Jy kan jou versoek op enige papiertjie skryf en saambring of die papiertjie langs die gebedsposbus invul en dit dan in die posbus gooi agter in die 3-Kruis Vaderhuis.

3. Verjaarsdae:

Hier is hierdie week se verjaarsdae. Indien jy iemand se naam op hierdie lys sien wie jy weet nie meer by ons is nie, laat weet asseblief die Kerkkantoor.

4. Junior- en Seniorkategese:

Junior Kategese  – Begin weer 11 Oktober

Senior Kategese – Begin weer 11 Oktober.

5. Program vir die week.

6. The Reeds Vreugdefees.

7. Gemeente Kamp 4-6 Desember 2026

8. Koskas.

Ons help tans ‘n paar behoeftige gesinne uit die koskas. Ons vra dat elke lidmaat die gewoonte aanleer om, wanneer jy kruideniersware koop, iets ekstra (kyk onderstaande lys) te koop. Jy kan dit enige tyd van die week kerkkantoor toe bring of Sondae agter in die kas sit. Vir meer inligting, kontak Martie de Klerk 084 5042350.

9.Stoeleprojek

Julle sou gesien het dat die materiaalstoele in die saal al minder word. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die feit dat die materiaal van sommige stoele so lelik geskeur is, dat ons dit uitgehaal het. Daar staan sowat 50 stoele in die stoortjie agter in die saal. Ons het beding om die stoele teen ‘n bedrag van R 350 per stoel te laat oortrek met die soort materiaal waarmee dit oorspronklik oorgetrek was. Die bruinmateriaal kos egter dubbeld die prys as swart materiaal en daarom het ons besluit dat ons stelselmatig al die stoele gaan oortrek met swart materiaal beginnende by die 50 stukkendes. Ons wil by elke lidmaat/ gesin hoor of jy/julle dit nie wil oorweeg om die kostes van een stoel (soveel stoele as wat julle gesinslede is) te dra nie. Jy kan die gelde vir hierdie projek in die gemeente se bankrekening inbetaal met as verwysing: stoeleprojek. Moet asseblief nie die gelde van jou dankoffer aftrek en so ons gmeente se dankofferinkomste verminder met daardie bedrag nie, want dan gaan hierdie projek ons nie regtig help nie. Baie dankie dat julle ook hierdie projek met entoesiasme gaan ondersteun.

10.10de Maand geloofsoffer projek.

.