Belydenisklas

Die belydenisklas vergader tydens skoolkwartale 16:45 – 17:45 by die Gemeente Sentrum onder leiding van ds. Johan. Deur die jaar word die volgende modules behandel: Wie is God? Wie is ek vir God? Hoe hoor ek God praat in en deur die Bybel? Wat is God se doel met die kerk? Hoe wil God my gebruik?

Vir meer inligting kontak Ds.Johan Avenant 012 661- 9048