Klank en Beeld Die klank en beeld bediening is verantwoordelik vir die klank en beeld tydens die eredienste op ’n Sondag. Vir meer inligting kontak: Gert van Schalkwyk (oggend) 082 856 2264 of Jaco van Dyk (aand) 072 626 4540