Voorsangbediening

Die voorsangbediening is verantwoordelik vir die kies, begeleiding en ondersteuning van die voorsang tydens die eredienste.

Vir meer inligting kontak Endri Meyer 083 778 2260 (Oggend)

Santie Schoeman 082 726 3845 (Aand)