Lofdansbediening
Die lofdansgroep dans gereeld in ons eredienste om die boodskap van ‘n lied te vertolk op ‘n baie kreatiewe manier. Hierdie groep vorm ook ‘n kleingroep en oefen een keer per week op Maandagaande.
Vir meer inligting kontak die kerkkantoor.