Vrouebybelstudie
Hierdie groep vergader elke Woensdagoggend om 10:00 by die gemeentesentrum. Ons doen Bybelstudie, gesels en kuier saam rondom verskeie onderwerp/tekse. Kom deel in ons vreugde om meer te leer oor ons Heer en om vir mekaar en ander mense om te gee! Almal is welkom!
Vir meer inligting kontak die Kerkkantoor 012 657 1296