JUNIOR KATEGESE 2022
2022 Kwartaal 4
Sondag 16 Oktober 2022 – Rut maak ‘n keuse
Sondag 23 Oktober 2022 – Aan die Here kom die lof toe
Sondag 30 Oktober 2022 – Die Here verander trane in blydskap
Sondag 6 November 2022 – Toe ore!
Sondag 13 November 2022 – Praat Here, U dienaar luister
Sondag 20 November 2022 – Genade vir jou
2022 Kwartaal 3
Sondag 24 Julie 2022 – Hoor die donkie
Sondag 31 Julie 2022 – Luister, kinders van die Here
Sondag 14 Augustus 2022 – Leiers wissel – God bly
Sondag 21 Augustus 2022 – ‘n Teken van genade
Sondag 28 Augustus 2022 – Die Here doen magtige dade
Sondag 4 September 2022 – Ons sal U dien, Here
Sondag 11 September 2022 – Die Here hoor sy kinders
Sondag 18 September 2022 – Die Gees van die Here lei vir Simson
Sondag 25 September 2022 – Die Here hoor Simson roep
2022 Kwartaal 2
Sondag 24 April 2022 – Ons Vader – dink anders oor gebed
Sondag 8 Mei 2022 – Ons Vader – vra anders wanneer jy bid
Sondag 15 Mei 2022 – Ons Vader – vergewe ander mense
Sondag 22 Mei 2022 – Die saaier – hoor en doen
Sondag 29 Mei 2022 – Hoe lyk jou leefstyl?
Sondag 5 Junie 2022 – Gereed vir God se nuwe wêreld
Sondag 12 Junie 2022 – Baas-klaas of ouer-kind?
2022 Kwartaal 1
Sondag 23 Januarie 2022 – God praat, Josef hoor
Uitknip Bladsy vir Les 1 – Gr1-3
Uitknip Bladsy vir Les 1 – Gr4-6
Sondag 30 Januarie 2022 – Johannes doop vir Jesus
Sondag 6 Februarie 2022 – Jesus oorwin versoekings
Sondag 13 Februarie 2022 – Jesus roep sy dissipels
Sondag 20 Februarie 2022 – Geseënde mense leef anders
Uitknip Bladsy vir Les 5 – Gr1-3
Uitknip Bladsy vir Les 5 – Gr4-6
Sondag 27 Februarie 2022 – Geseënde mense dink aan ander
Sondag 6 Maart 2022 – Geseënde mense leef soos Jesus
Sondag 13 Maart 2022 – Volgelinge van Jesus is sout en lig
JUNIOR KATEGESE 2021
Sondag 28 November 2021:
Aanbieding 29 – Pasop vir die slange!
Ontmoeting 29 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 21 November 2021:
Aanbieding 28 – Ons kyk vorentoe
Ontmoeting 28 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 14 November 2021:
Aanbieding 27 – Ons gee om
Ontmoeting 27 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 7 November 2021:
Aanbieding 26 – ‘n Rusplek (2)
Ontmoeting 26 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 31 Oktober 2021:
Aanbieding 25 – ‘n Rusplek (1)
Ontmoeting 25 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 24 Oktober 2021:
Aanbieding 24 – ‘n Groot fout langs die pad
Ontmoeting 24 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 17 Oktober 2021:
Aanbieding 23 – Reels vir die pad – die padgebruikers (2)
Ontmoeting 23 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 19 September 2021:
Aanbieding 22 – ‘n Reels vir die pad – die padgebruikers (1)
Ontmoeting 22 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 12 September 2021:
Aanbieding 21 – God gee vir sy volk padkos
Ontmoeting 21 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 5 September 2021:
Aanbieding 20 – God se pad loop deur die water
Ontmoeting 20 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 29 Augustus 2021:Aanbieding 21
Aanbieding 19 – God lei sy volk uit die slegte plek
Ontmoeting 19 – Kind se boek Gr 1-3 & Gr 4-6
Sondag 22 Augustus 2021:
Aanbieding 18 – God se plan kry spoed
Ontmoeting 18 – Kind se boek Gr 1-3 & Graad 4-6
Sondag 15 Augustus 2021:
Aanbieding 17 – God hoor sy kinders roep
Ontmoeting 17 – Kind se boek Graad 1-3 (bl 1) en Graad 4-6 (bl
Sondag 1 Augustus 2021:
Aanbieding 16 – Op ‘n slegte plek (Begeleiershandleiding)
Ontmoeting 16 – Kind se boek – Graad 1-3 (bl 1-2) Graad 4-6 (bl 3-4)
Sondag 4 Julie 2021 –
Video oor Handelinge 13 – klik op die volgende skakel: Les 3: Paulus se eerste sendingreis – YouTube
Aanbieding oor Handelinge 10:
Sondag 27 Junie 2021 – Kaegese ontmoeting oor Cornelius en Petrus – Handelinge 10
Aanbieding oor Handelinge 9:
Sondag 20 Junie 2021 – Ontmoeting oor Handelinge 9 – Paulus se bekering
Aanbieding oor Handelinge 6:1-6:
Sondag 13 Junie 2021 – Ontmoeting oor Handelinge 6 – Die verkiesing van 7 diakens – Kinders
Aanbieding 11
Gr 1-3 Boek – Les 11
Gr 4-6 Boek – Les 11
Aanbieding 12
Gr 1-3 Boek – Les 12
Gr 4-6 Boek – Les 12
Aanbieding 13
Gr 1-3 Boek – Les 13
Gr 4-6 Boek – Les 13
Aanbieding 14
Gr 1-3 Boek – Les 14
Gr 4-6 Boek – Les 14
Aanbieding 15
Gr 1-3 Boek – Les 15
Gr 4-6 Boek – Les 15
EERSTE KWARTAAL 2021
Hier sal jy telkens die materiaal vir die juniorkategese kry. Ons vra dat julle as ouers saam met julle kinders deur hierdie materiaal sal werk. Die nuutste materiaal sal atyd heel bo geplaas word by die datum van die Sondag. Daar sal vir elke Sondag twee dokumente geplaas word: 1. ‘n Leiersgids wat bestaan uit Agtergrond, Aanbieding, Kleingropevaslegging vir Juniors (Gr.1-3) en Kleingroepvaslegging vir Seniors (Gr. 4-6). 2. Die kind se boek wat bestaan uit die volgende: Die eerste twee bladsye sal gewoonlik die kind (Gr. 1-3) se boek wees. Dit stem oor een met die leiersgids se Kleingroepvaslegging vir Juniors (Gr.1-3); Die derde en vierde bladsye sal gewoonlik die kind (Gr. 4-6) se boek wees. Dit stem ooreen met die leiersgids se Kleingroepvaslegging vir Seniors (Gr. 4-6).
Navorsings inligting oor belang van ouers in geloofsvorming:
Ons doen hierdie jaar (2021)
Wys my die Weg
Skole sluit Vrydag 23 April 2021
Sondag 18 April 2021
Ontmoeting 10 – Aanbieding 10 – Begeleiersgids
Sondag 11 April 2021
Ontmoeting 9 – Aanbieding 9 – Begeleiersgids
Sondag 4 April – Langnaweek (Paasnaweek)
Sondag 28 Maart 2021
Ontmoeting 8 – Aanbieding 8 – Begeleiersgids
Sondag 21 Maart 2021 – Langnaweek
Geen aanbieding, maar ons doen hierdie Sodag nie, maar ons gaan wel ontmoeting 7 se teks hier hanteer – Aanbieding 7
Sondag 14 Maart 2021
Ontmoeting 6 – Aanbieding 6 – Begeleiershandleiding
Sondag 7 Maart 2021
Ontmoeting 5 – Aanbieding 5 – Begeleiersgids
Ontmoeting 5 – Kind se boek – Graad 1-3 (bl. 1-2); Graad 4-6 (bl. 3-4)
Sondag 28 Februarie 2021
Ontmoeting 4 Aanbieding 4 – Begeleiersgids
Ontmoeting 4 – Kind se boek – Graad 1-3 (bl. 1-2); Graad 4-6 (bl. 3-4)
Sondag 21 Februarie 2021
Ontmoeting 3 – Aanbieding 3 – Begeleiershandleiding
Ontmoeting 3 – Kind se boek – Graad 1-3 (1-4) Graad 4-6 (bl. 5-7)
Sondag 14 Ferbruarie 2021
Ontmoeting 2 – Aanbieding 2 Begeleiershandleiding
Ontmoeting 2 – Kind se boek – Graad 1-3 (bl. 1-3 & Graad 4-6 (bl. 4-5)
Ontmoeting 2 – Kind se boek – Graad 1-3 (bl. 1-3 & Graad 4-6 (bl. 4-5)
Sondag 7 Februarie 2021
Ontmoeting 1 – Wys my die weg – Begeleiersgids: Aanbieding 1
Ontmoeting 1 – Wys my die weg – Graad 1-3 – Kind se boek
Ontmoeting 1 – Wys my die weg – Graad 4-6
Ontmoeting 21 – Broers wat baklei – Begeleiersgids
Ontmoeting 21 – Kind se boek – Juniors (Gr 1-3) en Seniors (Gr 4-6)
Ontmoeting 20 – Bid-bid vorentoe – Begeleiersgids
Ontmoeting 20 – Kind se boek Junior (Gr 1-3), en Senior (Gr 4-6)
Ontmoeting 19 Bly vertrou op God – Begeleiersgids
Ontmoeting 19 – Kind se boek Junior (Gr 1-3), Speletjie en Senior (Gr 4-6)
Ontmoeting 18 – Gevaarlik, maar gaan – Begeleiersgids
Ontmoeting 18 – Kind se boek – Juniors en Seniors
Ontmoeting 17 – Hoe kies ek – Begeleiersgids
Ontmoeting 17 – Kies reg – Kind se boek – Juniors en Seniors
Ontmoeting 16 Ek sal – Begeleiersgids
Ontmoeting 16 – Ek sal – Kind se boek – Gr 1-3 bl.46-47 en Gr 4-6 bl. 44-45 en speletjie en reëls
Kinder Pinkster
Hand in Hand Pinksterreeks (3)
KINDERAKTIWITEITE
Hier sal elke dag gedurende die “lockdown” (26 Maart – 16 April) ‘n aktiwiteit uit die Geloofspeelboek geplaas word. In hierdie boek word Bybelstories oorvertel deur Nico Simpson en word telkens ‘n aktiwiteit en illustrasie deur Aletta Simpson uitgewerk.
Die tweede boek: Kinderpret – speelleer-aktiwiteitsboek oor die Ou Testament, kan gratis tydens hierdie tyd afgelaai word by BybelMedia se e-winkel. Kik op die volgende skakel: https://eshop.bybelmedia.org.za/?wysija-page=1&controller=email&action=view&email_id=331&wysijap=subscriptions&user_id=1904
Die geloofspeelboek is vir kinders wat wil skep, speel en leer. Die kort Bybelstorie en aktiwiteite saam is ‘n wonderlike manier om met kinders te gesels oor wat ons glo.
Al die aktiwiteite is so ontwerp dat kinders tussen 4-8 jaar oud dit met min toesig self kan doen. By elke aktiwiteit is daar ‘n lys van alles wat die kinders sal nodig kry. Stap-vir-stap-riglyne en prentjies help hulle om die aktiwiteite te voltooi.
Ouers kan die Bybelstories lees of oorvertel terwyl die kinders die aktiwiteite doe, of hulle kan die aktiwiteite eers doen en daarna na die storie luister. Ouer kinders kan die storie self lees.
Dag 8 – Daniël in die leeukuil
Dag 13 – Die broodjies en die vissies