Wanneer word ons dienste gehou?

Ons hou tans drie dienste per Sondag.

1. Ons Oggenddiens begin om 9:00 wat tydens skoolkwartale die Junior Kategese insluit.

3. Ons Jeuggerigde Aanddiens begin om 18:00 tydens skoolkwartale en dis hier waar ons Senior Kategese inskakel.