LORA

Hierdie is ‘n wonderlike manier vir kinders en jongmense van verskillende agtergronde om bymekaar te kom rondom die doel vir wat God ons op aarde voor geplaas het: omgee en liefde vir ons naaste.

Onder leiding van Santie Schoeman, word daar op ‘n gereelde basis “kampe” gereël wat op ons kerkgronde gehou word. Die kampe is om jongmense toe te rus vir die lewe as ‘n Christen en om dissipels vir Hom te wees.

Een keer ‘n jaar word daar ook ‘n kamp gereël vir die Graad 6 leerlinge van die Laerskool Walter Sisulu in Olievenhoutbosch. Die kamp se uiteindelike doel is om elke kind meer te leer van God en Christenskap en hulle toe te rus vir die lewe.

Vir meer inligting kontak die Kerkkantoor 012 657 1296

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *